1
1
Mountainview, Kareedouw – House of Prayer Pentecostal Ministries Hou hierdie week ñ groot Open Air Soul Winning Crusade by Cliffy’s Corner, Mountainview.
Die crusade word gelei deur Past NF Swartz en beloof ñ tyd van gebed, krag en doel onder die tema “Jesus Changes Lives.”
Datums: 25 Oktober tot 1 November 2026
Tye: Saterdag 17:00, Weeksdae 19:00
Plek: Cliffy’s Corner, Mountainview, Kareedouw
House of Prayer Ministries Se boodskap is duidelik:
‘Want geen ding sal by God ontmoontlik wees nie. Lukas 1:37 “Kom en wees geseënd God is die Antwoord.
Alle inwoners van Koukamma word hartlik uitgenooi. Toegang is gratis.
📢 KTL News Media sal Saterdag daar wees.
#KTLNewsMedia#PastorNSwartz#Crusade

Goeie werk Mnr Saili dankie vir die blood steling House of Prayer Pentecostal Ministries waardeer u werk en u as persoon baie baie dankie
Past NF Swartz